Kaartjies nou beskikbaar:
Bring jou vriende en familie om die die wêreld se grootste treffers te bekroon deur dit kliphard te sing saam met Barto, Bernice West, Bobby van Jaarsveld, Brendan Peyper, Danny Smoke, Die Piesangskille, Eloff, Irene-Louise van Wyk, Juanita du Plessis, Karen Zoid, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Ons, Refentse, Snotkop, Tamlyn Wessels, Zaan Sonnekus en meer!
SIEN JOU BY KRONE 2025!