Kom geniet 'n wonderlike dag van vermaak, kuier en baie pret saam met
ons. U kan die volgende verwag: Verversings en kosstalletjies
beskikbaar Hope pret vir die kinders vanaf 15:00 Rugby (SA vs.
Australië) op die grootskerm @ 17:00 Ons het die volgende beskikbaar:
Parkering & shuttle Gestremde parkering LET WEL: Geen vuurwapens Geen
strandsambrele en gazebo's Geen koelhouers / stoele / eetgoed! U kan
aanlyn kaartjies bestel en betaal deur middel van: Visa / Master Card
SID EFT Zapper Indien die bogenoemde gladnie moontlik is nie, kan u
die kerkkantoor skakel. U kan of kontant, of "manual eft" of met u
kaart kom koop. Ons sien uit om u daar te sien! Rant-en-dal Prisma
GroeteSHOW MORE
american football
231
Views
21/07/2019 Last update