In 30 jaar as uitvoerende kunstenaar het Elzabé al in omtrent elke medium van vermaak gewerk: Op die verhoog in dramas, komedies, musikale blyspele, kabaret, revue, klug en pantomieme. In film en op televisie in geselsprogramme, musiekskouspele, dramas, sepies, ‘game shows’, kookprogramme, reekse as aktrise, sangeres, aanbieder en sjef.
Sy gaan konsert hou op haar eie unieke manier deur 'ietsie van dit en ietsie van dat te doen' en die middag beloof om jou n ryker mens te maak. .
Menu:
Voorgereg: salmon pâté bedien met suurdeeg brood
Hoofgereg: Hoender pastei met n karringmelk kors, basmati rys, wortel hutspot en broccoli in n suurlemoen botter
Nagereg: Lindt chocolate mousse roomys
Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150
Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150
Lunch and concert from 12:30 to 14:00 - R 250
Children under 12 under supervision of parents: R 80 with half portion menu
Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu
Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with '2Des', your name, surname and the number of guests that you bring with, to book.