Joshua na die Reen is n geliefde sanger wat vanaf 2014 geweldig gewild geraak het. Hy het talle Cd's gemaak al op bykans alle verhoee in Suid Afrika opgetree. Hy gaan van sy bekendste liedjies soos 'Die wêreld binne my', 'Laat die wind my neem' en 'Lig op die horison' asook nuwe liedjies van sy nuutste Cd sing. Sy Cd met handtekeninge sal na die show te koop wees.
Vanaf 12:30 bedien ons n middagete:
Mains: Rump steak stroganoff on mixed rice with vegetables
Dessert after the show" Chocolate mud cake.
Kaartjies is R 240 pp en sluit die middagete in.
Kaartjies vir net die show wat om 14:00 begin is R 150.
Cash bar, Credit Card facilities, Safe parking, and wheelchair friendly.
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with 'jndr', your name, surname, number of guests for lunch and number of guests for the show.
Luister gerus na sy video: