� GODLY REVOLUTION 2025! �
Die grootste jeug-aanbiddingsbeweging in Suid-Afrika is weer aan die beweeg – en jy moet daar wees!
� Kom vier Jesus & goeie musiek saam met jou beste vriende en familie.
� 15 Augustus
� Choose Life Church
� 17h00 – 21h00
� Busvervoer is ingesluit
� Kaartjies nou beskikbaar via ChurchSuite teen R250, kry jou kaartjie hier:
GodlyRevolution2025