PANNEKOEK IN DIE WINTER IS MEER AS NET ’n lekkerny—dit is deel van
ons kultuur, ’n ware tradisie wat generasies saambind. Kom smul saam
by LKM se PANNEKOEK FEES 5 JULIE VANAF 09.00 - 15.00 ?Of dit nou oumas
is wat pannekoek met kaneelsuiker rol of kleingoed wat die eerste hap
met groot oë geniet, daar is iets tydloos en troosryk daaraan. Van
tradisionele pannekoeke tot kreatiewe vulsels, stap deur die mark,
ruik die geur van vars gebakte pannekoek en kuier saam met jou
gemeenskap!
? Lekker Lewendige musiek vir die dag
Gift Matjila vanaf 09:30
Henri Alant vanaf 11:30
? Pret aktiwiteite vir die kinders in die groot, veilige speelarea
Trekker en Quad treintjie & Perde ritte, Springkastele en Trapkarre
?️ Plaasvars produkte, handgemaakte items, decor en meer!
Pannekoek is goud! ? ’n Tradisie wat oud en jonk bly geniet! Bring
die gesin en kom kuier saam!!
?Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit. Vind ons ook op
google maps Lavender Kontrei Mark
You may also like the following events from Lavender Kontrei Mark
[https://allevents.in/org/lavender-kontrei-mark/20026852] :
* This Saturday, 5th July, 04:00 pm, Osbraai Oppi Plaas in Pretoria
[https://allevents.in/pretoria/osbraai-oppi-plaas/200028230258449]
* Next month, 2nd August, 08:00 am, Vleis Fees in Pretoria
[https://allevents.in/pretoria/vleis-fees/200027985296045]
* Next month, 2nd August, 09:00 am, Vleis Fees in Sandton
[https://allevents.in/sandton/vleis-fees/200028003442404]
Free time
73
Views
10/07/2025 Last update