Events.com apps

Herman van den Berg & Emma Bekker

Herman van den Berg & Emma Bekker
Image from quicket.co.za
Event ended

Herman van den Berg en Emma Bekker

Herman Van Den Berg is n toonsetter van wonderskoon gedigte, komponis, liedjieskrywer en sanger. Hy tree gereeld op in die beste teaters en raak talle luisteraars met die diepte van sy woorde, kreatiwiteit van sy musiek en die lekker luister gehalte daarvan.

Hy deel die verhoog met Emma Bekker, wat in 2015 met haar bundel 'Skryn' gedebuteer het.

Met die fees van Afrikaanse musiek en gedigte in gedagte, bedien ek n eg Afrikaanse ete.

Spyskaart:
Hors d'oeuvre: Roosterbrood met kaassous
Voorgereg: Tamatie bredie met papskywe
Hoofgereg: Bobotie en geelrys, gemmer soetpatats en n koper pennie slaai
Nagereg: Gebakte sago pudding met vla.

Agtergrond musiek deur Riaan Eloff

Koste: R 130 pp. vir die konsert om 14:30.
R 100 pp. vir die ete alleen 12:30
R 200 vir die konsert met die ete vanaf 12:30 (R 30 afslag)
Vegetariërs kan Gideon op 083 306 2830 kontak vir die spyskaart.

Kontant kroeg, veilige parkering, en krediet kaart fasiliteite beskikbaar. Rolstoel toegangklik.
Whatsapp Gideon op 083 306 2830 met jou naam, van, email en hoeveelheid gaste en jy sal jou kaartjies via email ontvang.

Na die konsert is daar n aanbieding deur Spraaksaam waartydens digters van hul gedigte voorlees. Dit word gelei deur Emma Bekker wat van haar gedigte sal voorlees. Bespreking kan gedoen word op Quicket https://www.quicket.co.za/events/37177-spraaksaam-lucit/ by of op die blad https://www.facebook.com/events/1115315981905202/ of by Mariette 072 744 2027

Views - 05/02/2018 Last update
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Road, Rietondale, Pretoria, 84, South Africa
Create an event
Create events for free. They will be immediately recommended to interested users.
Nearby hotels and apartments
217 Soutpansberg Road, Rietondale, Pretoria, 84, South Africa
Discover more events in Pretoria
Discover now
Discover more events in Pretoria
Discover now
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Road, Rietondale, Pretoria, 84, South Africa
Create an event
Create events for free. They will be immediately recommended to interested users.
  1. Pretoria
  2. Lucit Restaurant and Theatre
  3. Herman van den Berg & Emma Bekker
 
 
 
 
Your changes have been saved.