Leon Gropp is n veelbekroonde sanger en kitaarspeler, en Marcel Dednam is n bekende en baie talentvolle pianis. Hulle sal `n vertoning doen met heelwat nuwe liedere uit Leon se pen, asook van NP van Wyk Louw gedigtoonsetting uit sy produksie `Rooidag`. Verder sal daar ook ’n paar bekende liedere te hore wees, o.a "Autumn Leaves”, Cohen se “Hallelujah", asook “Vincent” van Don Mclean.
Kaartjies is R 150 en sluit n ligte ete van dik groentesop en/of beesstert sop bedien met varsgebakte suurdeegbrood en botter in.
Na die optrede is n a-la-carte menu beskikbaar.
Cash bar, Credit Card facilities, Safe parking, and wheelchair friendly.
Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with 'LM', your name, surname, number of guests.